For The People
Browsing Category

Voices

Vroue Dag

My ma het gesê, “my kjeent, moenie vir jou onderdanig loop staan maak aan die tril regering nie”. My ma is die tipe vrou wat self die hout kap en self die vuur maak en self braai,…
Read More...

Appelkoosboom

My ma het net huis toe gekom met ʼn lang sigaret in die mond, dié getrek soos ʼn  rosyntjie uitgedroog in Upington se son, skoen se sole dun geloop, sy gesig rooi gebrand. Dit het…
Read More...