For The People
Browsing Tag

Afrikaans

Hashtag Hou Tog Op

Onse ouers het so geskel oor MxIt, glad die pastoor in die kerk gevra om te bid vir die losbandigheid van die internet en die predators waaraan ons blootgestel word en dis MxIt…
Read More...

Hanna Krappies

Hanna Krappies is die antie wat op die hoek in Pointsetia bly. Of as jy die directions na haar huis toe by die jum boy hoor sal hy uitsteek “die antie wat langs die pienk huis bly…
Read More...

Twee Gelowe

Mammie, die’s nie iets wat ek ligweg gaan vat nie. Hy’s my first teenage love affair en my grootste admirer. Lees elke word wat uit my pen val. En Ma weet partykeer is daar bloed…
Read More...

My Pappa Was ʼn Dromer

My pappa was ʼn dromer. Hy’t geglo in die watermyt wat fluit en die matrose lok en vang en in bome wat geheime ken en die wind wat jare met hom dra. Hy’t ons geleer lat jy die wolke…
Read More...

Ons Bure is Huigelaars

Tannie, my ma sê dié lewe is ʼn ander soort lewe. En onthou; my ma praat g’n lieg nie. My ma’t gesê dis dominee Herman se dag lat die nagmaal elke sondag so min is. Dis seker ook…
Read More...