For The People
Browsing Tag

Fiction

Vroue Dag

My ma het gesê, “my kjeent, moenie vir jou onderdanig loop staan maak aan die tril regering nie”. My ma is die tipe vrou wat self die hout kap en self die vuur maak en self braai,…
Read More...

Nee Sies

Vandag se mense lewe nie meer lank nie. Haastig vir die sandkombers. Vyftig dan het hulle klaar artritis in die nek en die skouers en in die keelgatte en die kankers loop rond soos…
Read More...

Twee Gelowe

Mammie, die’s nie iets wat ek ligweg gaan vat nie. Hy’s my first teenage love affair en my grootste admirer. Lees elke word wat uit my pen val. En Ma weet partykeer is daar bloed…
Read More...

My Pappa Was ʼn Dromer

My pappa was ʼn dromer. Hy’t geglo in die watermyt wat fluit en die matrose lok en vang en in bome wat geheime ken en die wind wat jare met hom dra. Hy’t ons geleer lat jy die wolke…
Read More...