For The People
Browsing Tag

Sisca Julius

As jy Val

Hoe jonger ʼn mens is, hoe meer is dinge net wit en swart vir jou. Daar is geen grysareas nie. ʼn Ding is reg of verkeerd, soos byvoorbeeld aborsie, jy dink nie aan verkragting nie,…
Read More...

Hashtag Hou Tog Op

Onse ouers het so geskel oor MxIt, glad die pastoor in die kerk gevra om te bid vir die losbandigheid van die internet en die predators waaraan ons blootgestel word en dis MxIt…
Read More...

Om te Loop Vote

Ek het sommer klaar geweet vandag gaan nie my dag wees nie. Ek het reeds dik naar opgestaan want ek wil nog bietjie die wingerdgriep afgelê het, mens moet mos die dag voor ʼn public…
Read More...

Hanna Krappies

Hanna Krappies is die antie wat op die hoek in Pointsetia bly. Of as jy die directions na haar huis toe by die jum boy hoor sal hy uitsteek “die antie wat langs die pienk huis bly…
Read More...

Twee Gelowe

Mammie, die’s nie iets wat ek ligweg gaan vat nie. Hy’s my first teenage love affair en my grootste admirer. Lees elke word wat uit my pen val. En Ma weet partykeer is daar bloed…
Read More...